Tariewe

Tariewe geldig vanaf 1 Maart 2018: Die Oog tarieflys 2018 – 2019

Spesiale aanbiedinge

  1. Alle pensioenarisse oor 60 jaar kwalifiseer vir 15% afslag. Dit geld slegs buite seisoen vir midweek akkommodasie (Sondagaand tot Donderdagaand). Die pensioenaris-afslag kan nie addisioneel tot ander spesiale aanbiedinge gebruik word nie.
  2. Bespreek 5 nagte (Sondag tot Vrydag) en betaal slegs vir 3 nagte – hierdie aanbod is geldig tot 30 Augustus 2018 op enige van ons Safari-eenhede, karavaanstaanplekke of luuksekaravaanstaanplekke.
  3. Bespreek enige van ons Safari-eenhede, karavaanstaanplekke of luuksekaravaanstaanplekke vir die periode 1 November 2018 tot 14 Desember 2018 (ontruim 14 Des) en 1 Januarie 2019 tot 15 Januarie 2019 en kry 20% afslag op ons normale tariewe – slegs geldig indien die bevestigde bespreking gemaak is voor 31 Julie 2018.

Voltooi die onderstaande vorm om vir ons ‘n besprekingsnavraag te stuur. Voeg u eie boodskap by aan die einde: