Goeiemore Ek wil graag plek bespreek vir die karavaanstaanplek vanaf 8 Julie tot 12 Julie 2018. Ons is 2 pensioenarisse. Gee ook kwotasie vir karavaanstaanplek met eie badkamer asseblief. Reply
Kan julle asb tariewe gee vir 23Des 2018 tot 2 Jan 2019 by julle luukse caravan kamp met eie amblusie Reply
Goeiemore
Ek wil graag plek bespreek vir die karavaanstaanplek vanaf 8 Julie tot 12 Julie 2018. Ons is 2 pensioenarisse.
Gee ook kwotasie vir karavaanstaanplek met eie badkamer asseblief.
Kan julle asb tariewe gee vir 23Des 2018 tot 2 Jan 2019 by julle luukse caravan kamp met eie amblusie