Bespreek nou vir Desember

Die laaste skof vir die jaar het aangebreek en ons hoop almal is verfris na die kort Oktobervakansie.

Hierdie jaar is die Desembervakansie effe korter as gewoonlik, wat beteken daar is minder plek beskikbaar en diegene wat wil wegbreek sal moet gou speel om te bespreek.

Skakel ons Ontvangs so gou moontlik om teleurstelling te voorkom.

Tel. 014 743 4600 opsie 1.

14 Replies to “Bespreek nou vir Desember”

  1. Good day,

    Trust you are well. Please advise if you have space available for 6 people during the December holidays between the 23rd and the 2nd of January.

    Thank you.

  2. Goeie dag. Het julle dalk nog rondawls en tentstaanplekke beskikbaar vanaf 20 Desember tot 2 Januarie? Ons is 12 mense. Sal julle asseblief vir my die tariewe ook kan stuur. Byvoorbaat met dank. Vriendelike groete. Claudette

  3. Good afternoon i am struggling to get through on phone lines for 2 days. Hope you can assist me i just want to kniw if you have a camoibg stand available for any dates between 21 dec till 31 dec.

  4. Ons is opsoek na paar dae na kersfees begin Januarie. So vir 4/5 dae indien jul plek het.
    2 groot mense 3 kinders ouderdom 15/ 11/ en 9 jaar

  5. Looking for accomodation
    22 Dec – 28 Dec

    2adults with 2toddlers (4,2)
    2 adults with baby of 2months
    2 adults

    total 6 adults

    please advise availability and quote

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *